Tuis

By ProTennis glo ons een van die identeite wat ons het, is dat ons een groot familie is. En dit is waarom ons ProTennis geskep het, om juis beter te komminukeer met mekaar as 'n tennis klub.

Ons kalender vir die jaar gaan op die webtuitste wees asook alle ander belangrike informasie waarvan jy moet kennis dra, as een wat deel is van ons gesin!

Verjaarsdae!
ProTennis

 


Version 4.2.4